ARTICLES

Filter  
Active filters 0
Remove
  

Refine your searches by:

Collections
Education
Technology
Languages
Literature
Religion
Sociology
Communication
Public health
History
Social work
all records (12)

Languages

Countries
South Africa

Years
2018
2017
2016
2014
2013
2012
2011
2010
2008
2007
all records (14)

Filter  
 
134  Articles
1 of 14 pages  |  10  records  |  more records»
In hierdie artikel word die data uit ’n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vert... see more

Finland word dikwels gesien as die ‘goudstandaard‘ in natuurwetenskaponderwys, danksy die land se uitmuntende prestasie in internasionale toetse soos die program vir internasionale studentassessering (PISA) en tendense in internasionale wiskunde- en ... see more

Suid-Afrika lewer nie genoeg natuurwetenskaplikes op om in die ontwikkelingsbehoeftes en ekonomiese groei van die land te voorsien nie. Leerders vaar ook relatief swak in nasionale en internasionale assesserings omdat baie onderwysers nie beskik oo... see more

Die ontwikkeling van ?n gehalte onderwyskorps is ?n ?prim?re voorwaarde vir opvoedkundige transformasie? (Nasionale Onderwysbeleidondersoek [NEPI] 1993:235). Die gehalte van leer word beduidend be?nvloed deur die gehalte van onderwysers en hulle on... see more

Hoewel daar heelwat internasionale navorsing gepubliseer is oor leerlinge se wanopvattings oor elektrisiteit, is daar weinig studies gedoen oor onderwysers se bewustheid van hierdie wanopvattings. Hierdie artikel doen verslag oor ’n gevallestudie om ... see more

Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ? groep onderw... see more

Die onvoldoende aard van die onderwys-infrastruktuur in Suid-Afrika het tot swak akademiese prestasie in openbare skole gelei. Probleme binne skole, soos ondergekwalifiseerde onderwysers en swak prestasie deur onderwysers is die resultaat van ?n on... see more

In Suid-Afrika is beperkte navorsing gedoen oor onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk. Die artikel het dus ten doel om die gehalte en inhoud van wiskundeonderwysers se refleksie of besinning oor ?n les binne die konteks van lesstudie te onder... see more

AbstractAs is well-known, the Heidelberg Catechism (HC) has not only become one of the most important confessions of faith since the 16th century, it has also been a significant aid to catechesis, even to this day. In this contribution, the catechetical p... see more

1 of 14 pages  |  10  records  |  more records»