ARTICLES

Filter  
Active filters 0
Remove
  

Refine your searches by:

Collections
Languages
Literature
Education
Religion
Public health
Industrial engineer
Technology
Political Sciences
Research
Architecture and Urbanism
all records (26)

Languages
English

Countries
South Africa
USA
Netherlands
Ukraine
Colombia
Cuba
Denmark
Indonesia
Iceland
Turkey, Turkish Republic

Years
2022
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
all records (23)

Filter  
 
325  Articles
1 of 33 pages  |  10  records  |  more records»
In hierdie artikel word die data uit ’n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vert... see more

AbstractDie wyse waarop die noue band tussen geloof en kennis verstaan moet word, figureer huidig steeds in teologiese debatte. In hierdie artikel word die verband wat deur vraag en antwoord 21 van die Heidelbergse Kategismus tussen geloof en kennis getre... see more

Daar is verskeie faktore wat leersukses bevorder. Hierdie faktore sluit in die kognitiewe faktore, dit wil sê faktore wat 'n rol speel in die aanleer van kennis, affektiewe faktore, dit wil sê faktore wat te doen het met gesindhede en wa... see more

In sy eenvoudigste vorm is geskiedenis uitgedrukte herinneringe aan die verlede wat uit die menslike behoefte aan kennis van die oorsprong van dinge voortspruit. Hierdie uitgedrukte herinneringe is mondeling of skriftelik oorgedra. Reeds in die vyfde eeu ... see more

Die behoefte aan formele opleiding vir militêre aanvoering in Suid-Afrika bestaan sedert die eerste verdedigingskemas alhier ontwerp is. Hierdie tekort aan offisiere is aanvanklik uit die Garnisoen aan die Kaap bevredig. Toenemende milit... see more

AbstractDie wyse waarop die noue band tussen geloof en kennis verstaan moet word, figureer huidig steeds in teologiese debatte. In hierdie artikel word die verband wat deur vraag en antwoord 21 van die Heidelbergse Kategismus tussen geloof en kennis getre... see more

Hierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbeho... see more

Alhoewel die lewenswetenskappe-kurrikulum vereis dat inheemse kennisstrukture in die klaskamer aangespreek moet word, word dit ?f baie oppervlakkig gedoen deur middel van ?n voorbeeld of twee, ?f dit is totaal afwesig. Hierdie gemengde-metode onder... see more

Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankton... see more

1 of 33 pages  |  10  records  |  more records»