ARTICLE
TITLE

Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra

SUMMARY

In hierdie artikel word die data uit ’n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vertroud moet wees met die leerteorieë onderliggend aan die gebruik van IKT in die klaskamer. Behaviourisme, konstruktivisme en konnektivisme as teorieë onderliggend aan IKT word bespreek. Daar word aangedui hoe kennis van hierdie drie leerteorieë saam met die gebruik van IKT tot voordeel van onderrig en leer in die klaskamer kan strek.

KEYWORDS

 Articles related

Soané Ludick, Jacques M Berner, Roelof D Coertze, Sarel S Cilliers, Prof.    

Bome in ’n stedelike omgewing, soos die eksotiese eikebome (Quercus robur L.) in Potchefstroom (Noordwesprovinsie, Suid-Afrika), verskaf verskeie ekosisteemdienste op straat- en stadsvlak. Aangesien bome baie gunstig is vir stedelike inwoning, is dit noo... see more


Gert HJ Kruger, Cornelius CW Scheepers, Reto J Strasser, Jacques M Berner    

Troposferiese osoon (O3) word beskou as een van die belangrikste lugbesoedelstowwe aangesien dit wêreldwyd meer skade aan landbougewasse aanrig as al die ander besoedelstowwe saam. Weens die oksiderende aard daarvan verooraak O3 blaarskade en&n... see more