Journal title
ISSN:    frecuency : 4   format : Electrónica

Issues

      see all issue


Skip Navigation Links.

Number Vol3 Year 1981

10 articles in this issue 

Bernard C Lategan

With the publication of Scriptura 3 the first unit of three issues of this new journal has been completed.  Encouraged by the reaction of our readers, the Editorial Committee has decided to move from an experimental phase to a more permanent arrangem... see more

Pags. i - ii  

J W V van Huyssteen

Enige poging om die geloofsgebeure as belewenis, as egter betekenisvolle ervaring beter te prober begryp, stuit vroeër of later voor die skynbaar eenvoudige vraag: wat is geloof?  Op hierdie vraag sou vanuit verskillende perspektiewe uiteenlopende an... see more

Pags. 1 - 8  

John W de Gruchy

Dietrich Bonhoeffer dated his becoming a Christian to a period during 1932 when he truly discovered the Bible, a discovery which liberated him from personal ambition for the service of Jesus Christ and his church.  In August that year he declared in ... see more

Pags. 9 - 18  

R E Ottermann

Jonathan Swift (1667-1745), Dean of St Patrick’s, Ireland, author of Gulliver’s Travels, to Lady Cartaret:“I know nothing of music, madam.  I would not give a farthing for all the music in the Universe.  For my own part I would rather say my pra... see more

Pags. 19 - 29  

C J Retief

Dit is alleen met groot huiwering dat ek my op dieselfde veld waag waaroor prof H W Rossouw dit so kundig in sy referaat oor die hermeneutiese probleem het.  Die doel van hierdie skrywe is dan ook nie om maar enigsins sy referaat te bevra nie, maar o... see more

Pags. 31 - 40  

C W Burger

EENHEID:  Dit word algemeen aanvaar dat Ps 42 en 43 ‘n eenheid vorm.  Veral die volgende argumente pleit daarvoor:herhaling van refrein (42:6; 42:12 en 43:5)ooreenkoms en logiese gang van inhoudafwesigheid van titel en inleiding by Ps 43.

Pags. 41 - 49  

H J S Stone

Bybelkunde as skoolvak is in Suid-Afrika ongeveer ‘n decade oud.  Dit is in 1969 in Transvaal ingevoer, toe nog bekend as Bybelstudie. Die groei wat sedertdien wel plaasvind, voldoen nie aan die vroeëre hoë verwagtings nie.  Nie wat die leerling... see more

Pags. 51 - 59  

D J Smit

In die eerste oorsigtelike artikel is onderneem dat sommige van die publikasies verdere aandag sou ontvang.  In hierdie aflewering word dan nader gekyk na die eerste twee publikasies op die lys, nl J A Heyns: Die kerk 1977 en P F Theron: Die ekklesia... see more

Pags. 61 - 68  

B C Lategan

The festive atmosphere surrounding the 1980 Society of Biblical Literature annual meeting in Dallas from 5-9 November, was not without good reason.  The occasion marked the centennial of a Society which grew from inauspicious beginnings to become a d... see more

Pags. 69 - 72  

B C Lategan

July/August is conference season in the academic world of Southern Africa.  For the benefit or our readers we would like to pass on the following information regarding some of these events.

Pags. 73 - 75