Journal title
ISSN: 2305-0853    frecuency : 4   format : Electrónica

Issues

      see all issue


Skip Navigation Links.

Volume 18 Number 71 Year 1984

5 articles in this issue 

G. Pienaar

AbstractDie kerk is wel nie van die wêreld nie, maar tog is die kerk altyd in die wêreld. Dit bring mee dat die kerk nie net op ’n geestelike vlak funksioneer nie, maar dat die kerk as geloofsgemeenskap ook aan die regsverkeer deelneem (Du Plooy 1982... see more

 

A. le R. du Plooy

AbstractDie begrip kerkverband is ’n uitdrukking waarmee die gereformeerde kerkreg dikwels opereer, en tog kom dit as sodanig nie in die Nuwe Testament voor nie (Bouwman, I, 1928, p.244; Pont, 1981, p.23). Daarenteen staan die woord kerk (ekklésia) in di... see more

 

C. J. Smit

AbstractDit is eg Gereformeerd om te sê dat die kerkorde nie ’n wetboek is nie. En ons is heel dikwels eg Gereformeerd! Maar hoe dan met die kerkorde gemaak? Jou oë vir hom sluit, hom tong in die kies venuftig probeer systap; of tog dan maa... see more