Journal title
ISSN: 2305-0853    frecuency : 4   format : Electrónica

Issues

      see all issue


Skip Navigation Links.

Volume 18 Number 72 Year 1984

8 articles in this issue 

J. L. Helberg

AbstractHierdie voordrag bepaal hom tot basiese riglyne oor die regte van mense in die Ou Testament en gaan nie op besonderhede in nie.

 

J. A. van Rooy

AbstractThe subject can be defined more specifically as follows: What does God reveal to us about the Church of the New Testament through the election and calling of Israel?

 

C. J. Smit

Abstract0ns sê die kerkorde is bindend, maar ons sê dit is nie ’n wet nie. Ons sê die kerkorde moet gehoorsaam word, maar dit het nie gesag in homself nie. Hoe moet ons die kerkorde verstaan? Die antwoord lê ten dele in die onderskeid tussen kerkorde en... see more

 

B. Spoelstra

AbstractDit is ’n onbegonne taak om Calvyn se invloed op elke bepaalde Kerkorde en Kerkwet wat in SA gegeld het en nog geld in een artikel na te gaan. Daarenteen kan sy invloed in die Nederlandse kerkordelike ontwikkeling van 1571 tot en met die Dordts... see more

 

F. E. Deist

AbstractIn antwoord op Lion-Cachet (1984:38-51) se kritiek op ’n ABC van Bybeluitleg sou ’n mens meer as een weg kon opgaan. Een moontlikheid sou wees om een-een die verskilpunte op te noem en ad hoc daarop te reageer. ’n Paar voorbeelde uit dié benader... see more