Journal title
ISSN: 2305-0853    frecuency : 4   format : Electrónica

Issues

      see all issue


Skip Navigation Links.

Volume 14 Number 53 Year 1980

7 articles in this issue 

A. P. C. Duvenage

AbstractOmdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die p... see more

 

H. J. C. Pieterse

AbstractDie siekepastoraat vra ons aandag in hierdie tyd omdat die versorging van siekes ’n kenmerk is van die koms van die koninkryk van God. God se barmhartigheid het in sy volheid tot gelding gekom in die optrede van Jesus Christus. Die volle seën van ... see more

 

A. Boeseken

AbstractDie onderwerp, "Die vrou in die kerkgeskiedenis” is so veelsydig as die lewe self en die eerste vraag wat opduik is: "Waar begin die kerkgeskiedenis?” Daaroor het in boeke wat in die dertigerjare van hierdie eeu geskryf is, geen eenstemmigheid geh... see more

 

S. H. Solomons

AbstractS. H. Solomons van Pretoria skryf na aanleiding van die bespre- king van die boek: "’N NUWE LIED VIR DIE HERE", "In die Skrif­lig" nr. 51 (September 1979)

 

D. Kempff

AbstractDie bewering is al gemaak dat die ontstaansrede van die Gereformeerde Kerk in 1859 lê by die saak van Gesange — of die verpligting om dit te sing. So word dit meesal deur nie-Gereformeerdes gestel en oningeligte Gereformeerdes stem dan daarmee saa... see more