ARTICLES

Filter  
Active filters 0
Remove
  

Refine your searches by:

Collections
Education
Religion
Industrial engineer
Public health
Languages
Literature
Sociology
Communication
Technology
Administration - Business
all records (21)

Languages
English

Countries
South Africa
USA
Brazil

Years
2022
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
all records (22)

Filter  
 
714  Articles
1 of 72 pages  |  10  records  |  more records»
AbstractHierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese ... see more

Navorsing is 'n term wat dikwels verkeerdelik gebruik word. Die sogenaamde navorsing wat deur populêre tydskrifte uitgevoer of aangehaal word, is dikwels slegs 'n aanduiding van die behoeftes of opinies van die skrywer. Die foutiewe of ontoepaslike interp... see more

AbstractOm die nuwe ontwikkelings in die Liturgiek grondig te kan beoordeel, moet na die metateoretiese onderbou van die verskillende standpunte gekyk word. Wanneer ’n navorser op die terrein van die Liturgiek nie hierdie wendings in sy metateoretiese ver... see more

AbstractHierdie artikel is deel van ’n reeks oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneuties- en wetenskaps... see more

AbstractHierdie artikel is deel van ’n reeks oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneuties- en wetenskapsteor... see more

Namate die sosiale wending in vertaalstudie toenemend inslag gevind het, het navorsers begin fokus op die menslike agente betrokke by vertalings, en op die sosiale voorwaardes wat in die reële wêreld geld. Navorsers het al hoe meer die waarde begin insien... see more

Die boek is die eindproduk van ‘n navorsingsprojek wat in die loop van 1989, die jaar van Namibië se onafhanklikheidswording, gestalte gekry het. Die navorsingsprojek het gepoog om die herinneringe aan "n 23-jarige bevrydingstryd wetenskaplik na te vors e... see more

Namate die sosiale wending in vertaalstudie toenemend inslag gevind het, het navorsers begin fokus op die menslike agente betrokke by vertalings, en op die sosiale voorwaardes wat in die reële wêreld geld. Navorsers het al hoe meer die waarde begin insien... see more

1 of 72 pages  |  10  records  |  more records»