ARTICLES

Filter  
Active filters 0
Remove
  

Refine your searches by:

Collections
Education
Literature
Languages
Religion
Social Sciences
Research
Economy
Technology
Architecture and Urbanism
Law
all records (73)

Languages
English
Portuguese
Spanish
French
German

Countries
Indonesia
South Africa
Brazil
USA
Spain
Venezuela
Germany
Mexico
Cuba
Argentina
all records (65)

Years
2023
2022
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
all records (24)

Filter  
 
1.337.434  Articles
1 of 133.744 pages  |  10  records  |  more records»
Die Suid-Afrikaanse Infanteris was nooit n voetslaner nie. Van die vroegste tye het hy geglo aan beweeglikheid. Miskien kan dit toegeskrywe word aan Suid-Afrika se uitgestrektheid en klimaat. Dit sou trouens 'n strategiese fout gewees he... see more

Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging i... see more

AbstractWorship service as instrument in congregation-building – focused on the Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika In this article worship service as an instrument in congregationbuilding is investigated – basis-, meta- and practical-theoretically. Congre... see more

AbstractA limited empirical research project on creative preaching in the Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (Reformed Churches in South Africa; GKSA) The aim of this article is to highlight the importance of creative preaching and to investigate this asp... see more

Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika... see more

INLEIDING Teen die middel van die jaar 1989 is die vyandelikhede hoofsaaklik tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en SWAPO se Plan-vegters in noord Suidwes-Afrika en suid-Angola amptelik gestaak. Dit het die einde gebring aan 'n "oorlog" wat vir 23 jaar in ... see more

Die Eerste Wêreldoorlog. Die oorlog wat in Augustus 1914 in Europa uitgebreek het, sou 'n diepgaande invloed op Suid-Afrika se toekoms uitoefen. Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika as 'n selfregerende Dominium van die Britse Ryk tot... see more

Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig h... see more

Na 'n kort historiese uiteensetting van die opkoms van die Portugese seevaarders en hul belangrikheid vir die ontwikkelding van die Afrikaanse vasteland en veral Suid-Afrika, word ander historiese kontakpunte in oorsig geneem: Tussen die Portugese en die ... see more

1 of 133.744 pages  |  10  records  |  more records»