SUMMARY
ENGLISH ABSTRACT: Additive manufacturing technology is used to make physical models of terrain using GIS surface data. Attempts have been made to understand several other GIS file formats, such as the Surfer grid and the ARC/INFO ASCII grid. The surface of the terrain in these file formats has been converted into an STL file format that is suitable for additive manufacturing. The STL surface is converted into a 3D model by making the walls and the base. In this paper, the terrain modelling work has been extended to several other widely-used GIS file formats. Terrain models can be created in less time and at less cost, and intricate geometries of terrain can be created with ease and great accuracy.AFRIKAANSE OPSOMMING: Laagvervaardigingstegnologie word gebruik om fisiese modelle van terreine vanaf GIS oppervlakdata te maak. Daar is gepoog om verskeie ander GIS lrformate, soos die Surfer rooster en die ARC/INFO ASCII rooster, te verstaan. Die oppervlak van die terrein in hierdie lrformate is omgeskakel in 'n STL lrformaat wat geskik is vir laagvervaardiging. Verder is die STL oppervlak omgeskakel in 'n 3D model deur die kante en die basis te modelleer. In hierdie artikel is die terreinmodelleringswerk uitgebrei na verskeie ander algemeen gebruikte GIS lrformate. Terreinmodelle kan so geskep word in korter tyd en teen laer koste, terwyl komplekse geometrievan terreine met gemak en groot akkuraatheid geskep kan word.