SUMMARY
AbstractEen van die belangrikste oorwegings waarom Klawervyf — wat in 1976 met die J.P. van der Walt-prys bekroon is — as 'n besonder verdienstelike jeugverhaal beskou kan word, is die bydrae van die karakterisering tot die diepte van die visie in die verhaal.