ARTICLE
TITLE

?n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe

SUMMARY

Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ?n groot mate deur ons lewens- en w?reldbeskouinge be?nvloed (Cetina 2005?2006:7). Cetina (2005?2006:8) onderskei tussen drie ?vorms? van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys.

 Articles related

Johannes L. Roos    

Die genetiese komponent in die etiologie van skisofrenie word reeds ?n geruime tyd al aanvaar. Die onderliggende argitektuur van die genetiese risiko bly ?n punt van bespreking. Vroe? studies oor koppeling en kandidaatverbintenis het grootliks gel... see more


A X Kruger, C Jansen van Rensburg, L L van As    

Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankto... see more


S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer    

Die doel van hierdie literatuurstudie was om ’n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko’s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... see more


T Makondo, G S Perry, E R Sadiku    

Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ’n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ’n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes ... see more


L Malungana, L Motsi    

Implementering van gesondheidsorginligtingstelsels is een van vele tegnologiese verbeterings in openbare gesondheidsorg. In hierdie studie word die belangrike faktore wat verband hou met die aanvaarding van slimkaarttegnologie (SKT) in openbare gesondhei... see more