SUMMARY
ENGLISH ABSTRACT: A technique that helps management to reduce costs and improve quality is lean supply chain management, which focuses on the elimination of all wastes in every stage of the supply chain and is derived from agile production. This research aims to assess and rank the suppliers in an auto industry, based upon the concept of production leanness. The focus of this research is on the suppliers of a company called Touse-Omron Naein. We have examined the literature about leanness, and classified its criteria into ten dimensions and 76 factors. A questionnaire was used to collect the data, and the suppliers were ranked using the principal component analysis (PCA) technique.AFRIKAANSE OPSOMMING: Lenige voorsieningsbestuur (lean supply chain management) is n tegniek wat bestuur in staat stel om koste te verminder en gehalte te verbeter. Dit fokus op die vermindering van vermorsing op elke stadium van die voorsieningsketting en word afgelei van ratse vervaardiging (agile production). Hierdie navorsing poog om leweransiers in n motorbedryf te beoordeel aan die hand van die konsep van vervaardigingslenigheid (production leanness). Die navorsing fokus op leweransiers van n maatskappy genaamd Touse-Omron Naein. n Literatuurstudie aangaande lenigheid het gelei tot die klassifikasie van kriteria in tien dimensies en 76 faktore. n Vraelys is gebruik om die data te versamel en die leweransiers is in rangvolgorde geplaas aan die hand van die PCA-tegniek.