Home  /  Scientia Militaria  /  Vol: 24 Núm: 2 Par: 0 (1994)  /  Article
ARTICLE
TITLE

DIE GESKIEDENIS VAN DIE SAW GEDENKTEKEN TE FORT KLAPPERKOP MILITERE MUSEUM, PRETORIA

SUMMARY

Die SAW Gedenkteken se lotgevalle is nou verbonde aan die van die Militêre Museum Fort Klapperkop aangesien die Gedenkteken op die terrein van Fort Klapperkop opgerig is. Weens rasionalisasie is die voortbestaan van Fort Klapperkop Museum onseker. Dit plaas ongetwyfeld dan ook 'n vraagteken agter die voortbestaan van die Gedenkteken.

 Articles related

C.J. Jacobs    

Soos wat te wagte kon wees het die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog gelei tot 'n ontploffing in die getal boeke en tydskrifartikels oor hierdie sentrale gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Oat 'n oorlog meer behels as net mi... see more


Leopold Scholtz,Ingrid Scholtz    

Net soos elke historiese gebeurtenis is elke oorlog uniek. Tog vertoon die oorlog in Kosovo soveel eienskappe wat totaal afwyk van feitlik elke vorige oorlog in die geskiedenis dat dit die moeite kan loon om dit van nader te bekyk. So was daar min oorloe... see more


Marius Swart    

Toe hierdie publikasie deur my ontvang is om te resenseer, was dit dadelik 'n mooi voortuitsig omdat prof. Ferreira 'n navorser en skrywer van gehalte is. Ook hierdie boek bevestig hom dan opnuut weer as verdienstelike ontvanger van die FAK se Prestigepr... see more


Leo Barnard    

INLEIDING Teen die middel van die jaar 1989 is die vyandelikhede hoofsaaklik tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en SWAPO se Plan-vegters in noord Suidwes-Afrika en suid-Angola amptelik gestaak. Dit het die einde gebring aan 'n "oorlog" wat vir 23 jaar in... see more


L.M. Smith    

Die Suid-Afrikaanse gemeenskap is blootgestel aan snelle veranderinge wat noodwendig 'n neerslag vind in die SA Weermag en die Militêre Akademie op Saldanha. Dit is egter nie net die veranderinge wat hul invloed laat geld nie, maar ook die gebeure wat di... see more