Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol15 Par: 0 (2005)  /  Article
ARTICLE
TITLE

Nuwe Woordeboek sonder Grense: A Typological and Communicative Bridge

SUMMARY

ABSTRACT: Within the South African lexicographical context, there have been several pleas for Afrikaans learner's and school dictionaries that incorporate innovative strategies and provide for specific identified target users and their particular problems. Nuwe Woordeboek sonder Grense (NWSG) is an Afrikaans learner's dictionary that is aimed at a specific group of users, can be used for text reception and text production and forms part of an established textbook series. Through new strategies and adaptations, this dictionary tries to form a bridge between different typological categories and to be a functional instrument for use in the classroom. In accordance with the theo-retical formulation of dictionary functions, NWSG tries to further communication through initial support in and eventual assimilation of the foreign language. In this article, theoretical insights regarding learner's dictionaries as well as practical examples from NSWG are combined to illus-trate the possibilities of a more user-friendly product.Keywords: LEARNER'S DICTIONARY, USERS, TYPOLOGY, BRIDGE LANGUAGE, TEXT RECEPTION, MACROSTRUCTURE, TEXT PRODUCTION, MICRO-ARCHITECTURE, FRAME STRUCTURE*****OPSOMMING: Nuwe Woordeboek sonder Grense: 'n Tipologiese en kommu-nikatiewe brug. Binne die Suid-Afrikaanse leksikografiese konteks is daar reeds verskeie pleidooie gerig vir Afrikaanse aanleerder- en skoolwoordeboeke wat vernuwende strategieë inkor-poreer en vir spesifieke, geïdentifiseerde teikengebruikers en hul eiesoortige probleme voorsiening maak. Nuwe Woordeboek sonder Grense (NWSG) is 'n Afrikaanse aanleerderwoordeboek wat op 'n spesifieke groep leerders gerig is, vir teksresepsie en teksproduksie gebruik kan word en deel van 'n gevestigde handboekreeks uitmaak. Dié woordeboek probeer om deur nuwe strategieë en aan-passings 'n brug te vorm tussen verskillende tipologiese kategorieë en 'n funksionele gebruiks-instrument in die klaskamer te wees. In ooreenstemming met die teoretiese formulering van woor-deboekfunksies, probeer NWSG om kommunikasie te bevorder deur aanvanklike ondersteuning in en uiteindelike assimilering van die vreemde taal. In hierdie artikel word teoretiese insigte in ver-band met aanleerderwoordeboeke en praktiese voorbeelde uit NWSG gekombineer om die moont-likhede van 'n meer gebruikersvriendelike produk te illustreer.Sleutelwoorde: AANLEERDERWOORDEBOEK, GEBRUIKERS, TIPOLOGIE, BRUGTAAL, TEKSRESEPSIE, MAKROSTRUKTUUR, TEKSPRODUKSIE, MIKRO-ARGITEKTUUR, RAAM-STRUKTUUR

 Articles related

Corlietha Swart    

Die Pharos van Alexandrië was 'n 152 m-hoë vuurtoring van wit marmer wat in 160 v.C. deur die ou Egiptenare aan die monding van die Nyl op die eiland Pharos gebou is. Pharos was, as vernaamste rigtinggewer en ligbaken, die voor-loper van alle latere vuur... see more

Revista: Lexikos

Rufus H. Gouws    

OPSOMMING: Navorsing op die gebied van die metaleksikografie het oor die laaste paar dekades 'n betekenisvolle fokusverbreding ondergaan. Die aanvanklike fokus was veral op die woordeboekinhoud. Mettertyd het die fokus verskillende woordeboekstrukture in... see more

Revista: Lexikos

Juliane Klein    

Abstract: During the last 15 years, the lexicographic scene in South Africa changed drastically as many new dictionaries for the African languages were compiled. The different dictionary types and publication modes discussed in th... see more

Revista: Lexikos

J.C.M.D. Du Plessis    

In die afdeling " Leksiko-opname " verskyn twee artikels, spesiaal geskryf vir hierdie nommer, wat veral toepaslik is vir Lexikos in hierdie stadium van sy publikasiegeskiedenis. Die eerste artikel deur Gilles-Maurice de S... see more

Revista: Lexikos

Anna Nel Otto    

Opsomming: Bijbels lexicon is 'n Nederlandse leksikon wat woorde en uitdrukkings bevat wat aan die Bybel ontleen is en wat ná 1945 nog bekend was. Die teikengebruikers van hierdie leksikon is waarskynlik persone wat graag die Bybel lees en diegene wat be... see more

Revista: Lexikos