Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol15 Par: 0 (2005)  /  Article
ARTICLE
TITLE

Sentrum vir Tekstegnologie. Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Microsoft Office®

SUMMARY

Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Afrikaans is tans die nuutste in sy soort op die mark en kom van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Dit is 'n uitbreiding en verbetering op die vorige weergawe 2.0 en doen die beloftes wat op die omslag van die CD gemaak word, meestal ge-stand.

 Articles related