Home  /  Scientia Militaria  /  Vol: 23 Núm: 3 Par: 0 (1993)  /  Article
ARTICLE
TITLE

BIBLIOGRAPHY OF SOUTH AFRICAN HISTORY 1978-1989

SUMMARY

‘n Hardeband omslag asook bindwerk van goeie gehalte is faktore wat verseker dat hierdie publikasie 'n lang raklewe behoort te hê. Soos blyk uit die inleiding is hierdie bibliografie 'n uitbreiding op 'n vroeëre soortgelyke werk getiteld South African History and Historians: A Bibliography deur C.F.J. Muller ea. Gesien teen die feit dat hierdie bibIiografie reeds in 1979 verskyn het is A Bibliography of South African History 'n tydige publikasie van die nuutse beskikbare sekondêre bronne oor Suid-Afrikaanse geskiedenis.

 Articles related