Home  /  Scientia Militaria  /  Vol: 25 Núm: 2 Par: 0 (1995)  /  Article
ARTICLE
TITLE

POTCHEFSTROOM KOMMANDO; HULLE WAS ALTYD DAAR, 1838-1990

SUMMARY

Hierdie publikasie verskyn op 'n stadium wat die kommando-stelsel weereens onder die soeklig is. In hierdie verband word daar verwys na die onlangse uitspraak van die ANC se parlementêre koukus, waarin die organisasie ten gunste is van die afskaffing van die kommando-stelsel, aangesien dit kwansuis regsgesindes akkommodeer (‘Don't dismiss commando – officer’, Pretoria News 12 September 1995). Daar moet egter onthou word dat die kommando's 'n groot bydra gelewer het in die handhawing van vrede tydens die verkiesings in April 1994. Hierbenewens is die kommando's ook aktief betrokke om die SAPD by te staan in die bekamping van misdaad veral in die plattelandse gebiede. Die waarde van die kommando's moet dus nie onderskat word nie.

 Articles related

G.E. Visser    

ENGLISH ABSTRACT: The South African Military Academy was established on 1 April 1950 with a view to placing candidate officer training in the Union Defence Force on par with standards abroad and at the same time to elevating it to the level of a universi... see more


G.E. Visser    

Hierdie sesde band van Staatshistorikus J.H. Breytenbach se monumentale werk oor die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902, was met sy dood op 3 Januarie 1994 nog nie heeltemal persklaar nie. Die Kommissie van Toesig, saamgestel uit historici van die Departemen... see more


G.E. Visser    

Soos die subtitel aandui, is hierdie publikasie 'n gedenkboek van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 deur die Britse militere owerhede tereggestel is. Dit is gebaseer op G. Jordaan se alombekende boe... see more


L. Jooste    

ENGLISH ABSTRACT: The South African National Defence Force (SANDF) came into being on 27 April 1994. The establishment of the SANDF brought far-reaching changes: integration of the old South African Defence Force and the statutory and non-statutory armed... see more


J.C.K. Van der Merwe    

Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrik... see more