Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol15 Par: 0 (2005)  /  Article
ARTICLE
TITLE

'n Woord van AFRILEX/A Few Words from AFRILEX

SUMMARY

Taalpraktisyns wat gemoeid is met leksikografie en terminologie/terminogra-fie werk met standaarde — óf die standaardvariëteit van 'n taal óf standaarde as sodanig.Leksikograwe stel woordeboeke saam deur (gewoonlik) die woordeskat van die standaardtaal te dokumenteer. Sou hulle 'n woordeboek saamstel wat nie die standaardvariëteit van die taal behels nie, word sodanige woordeboek gewoonlik 'n dialekwoordeboek genoem.Terminoloë aan die ander kant dokumenteer terminologie met die doel om vakspesialiste en leke van standaardterme te voorsien wat die ooreen-stemmende begrippe verteenwoordig. In vakgerigte werk is dit baie belangrik om gestandaardiseerde terme te gebruik om eksakte kommunikasie nie alleen tussen vakkundiges onderling nie, maar ook tussen vakkundiges en leke te bewerkstellig.

 Articles related

Rufus H Gouws    

Vroeë woordeboeke is gekenmerk deur ’n tematiese ordening. Dit is eers later in die leksikografiese praktyk dat die alfabetiese ordening ’n dominante rol begin speel het, alhoewel die tematiese benadering steeds in bepaalde woordeboeksoorte gehandhaaf is... see more


Herman Beyer    

Die beplanning van ? monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersitu... see more


I.L. Vos    

Review of <b>P. Harteveld (Red.), L.G. de Stadler en D.C. Hauptfleisch (Medewerkers).</b> <i>Woordkeusegids: 'n Kerntesourus van Afrikaans.</i>

Revista: Lexikos

Rufus H. Gouws    

Opsomming: Na 'n kort bespreking van aanleerderwoordeboeke en vakwoordeboeke word die fokus verskuif na vakwoordeboeke vir aanleerders. Die aanleerders wat hier ter sprake kom, kan aanleerders van 'n taal en/of aanleerders van 'n vakgebied wees. Albei hi... see more

Revista: Lexikos

Willem Botha    

Opsomming: Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (voortaan WAT) het vanaf die negende deel wegbeweeg van 'n meer ensiklopediese aanbod van inligting. Hiervoor het die woordeboek heelwat lof van teoretici ontvang. Die mening is egter ook uitgespreek dat ... see more

Revista: Lexikos