ARTICLE
TITLE

Beheerde etsing van die SiC-laag in TRISO-bedekte partikels in ’n nie-termiese CF4 plasma

SUMMARY

Die fluoorradikale wat in ’n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ’n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewerkstellig dit binne 14 tot 15 h die volledige verwydering van die SiC-deklaag vanaf TRISO-partikels, met uitstekende beheer oor die proses vir analitiese en kwaliteitsbeheerdoeleindes. Die proseskinetika word deur massa-oordrag beheer.

 Articles related

Wessel J Pienaar    

Hierdie artikel bied ’n oorsig van die funksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle lewering van goederespoordienste kan ondersteun. Ten aanvang word die primêre en sekondêre funksies van goederevervoereindpunte in die ... see more


Wessel J Pienaar    

Hierdie artikel bied ’n oorsig van liggingsaspekte van spoorvervoereindpunte wat die lewering van winsgewende goederespoordienste kan ondersteun. Aangesien spoorvervoer tot vaste roetes beperk is en ’n stasie-tot-stasie-diens eerder as ’n diens... see more


Anna E De Jager, J J Olivier, M D Nicolau    

Volgens ’n berig in Beeld van 11 Oktober 2017, het kabeldiefstal by die Olifantsfontein Watersuiweringsaanleg in die Ekurhuleni Metropolitaanse Regsgebied tot besoedeling van die Hennopsrivier in Centurion aanleiding gegee. Hierdie voorbeeld il... see more


S. Booyens, D. de Vos, Sandra Barnard, Leanne Coetzee    

Die Rietvleidam is Suid-Oos van die Metropool van Tshwane gele? en die dam se hoof bronvan water is die Hennopsrivier, sowel as vier ander klein nie-onderhoudende stroompies. Die Rietvleidam watersuiweringsaanleg (WSA) is aan die Ooste kant... see more


Joko Suryadi,Sugeng Winardi,Tantular Nurtono    

The declining world oil and gas reserves along with increasing gas emissions from fossil fuel consumption has received serious attention as an urgent problem worldwide. The alternative solution to the problem uses emulsified fuel which is expected to pro... see more