Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol12 Par: 0 (2002)  /  Article
ARTICLE
TITLE

'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

SUMMARY

Met die 12de uitgawe van Lexikos en die Sewende Internasionale Konferensie van die African Association for Lexicography (AFRILEX) agter die rug kry die suksesverhaal van AFRILEX en Lexikos steeds meer gestalte. Bykans 100 lede en belangstellendes het die Konferensie in Grahamstad bygewoon en 40 voordragte is gelewer. Lexikos verwerf toenemend nasionaal en internasionaal bekendheid as 'n leksikografietydskrif van besonder ho? gehalte. AFRILEX tel eweneens onder die toonaangewende leksikografieverenigings in die w?reld AFRILEX bied 'n tuiste aan almal wat belangstel in een of ander aspek van die leksikografie en speel, met die hulp van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad, 'n belangrike ondersteunende rol in die ontwikkeling van woordeboekeenhede vir die Afrikatale. Benewens die jaarlikse internasionale konferensie, fasiliteer AFRILEX 'n aantal seminare, slypskole en tutoriale en kommunikeer met lede deur sy nuusbrief en verskeie omsendbriewe.

 Articles related

Various Various    

On 12 April 1996 the State Language Services organized a language planning seminar, Lexicography as a Financial Asset in a Multilingual South Africa, held at the Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal in Stellenbosch. A special feature of this ... see more

Revista: Lexikos

J.C.M.D Du Plessis    

Met sowel AFRILEX as die NLE's goed gevestig in Suid-Afrika en vanweë gro-ter kontak met die res van Afrika, ontvang Lexikos 'n konstante stroom artikels wat oor leksikografiese en metaleksikografiese aspekte en probleme handel. In elke uitgawe verskyn d... see more

Revista: Lexikos

Mariëtta Alberts    

ABSTRACT: This year it has been ten years since the establishment of AFRILEX. After an expla-nation of what led to its forming, this article gives a short overview of its composition and activi-ties.Keywords: AFRICAN ASSOCIATION FOR LEXICOGRAPHY (AFRILEX... see more

Revista: Lexikos