Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol14 Par: 0 (2004)  /  Article
ARTICLE
TITLE

Willem Botha (Redakteur). 'n Man wat beur. Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk.

SUMMARY

Dr. Dirk van Schalkwyk het sedert sy aanstelling as Hoofredakteur van dieWoordeboek van die Afrikaanse Taal op 1 Augustus 1991 rigtinggewende leksikografieseleiding op nasionale en internasionale terrein gegee. Met 'n Man watbeur verleen die Buro van die WAT treffende erkenning aan dr. Van Schalkwykby sy aftrede. Die nuwe Hoofredakteur van die WAT, dr. Willem Botha, het asredakteur van die huldigingsbundel opgetree.

 Articles related

Willem Botha    

Review of Jana Luther, Fred Pheiffer en Rufus H. Gouws (Redakteurs). HAT. Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal.

Revista: Lexikos

Martin P. Botha    

 The revival in short filmmaking in post-apartheid cinema has thus far received little attention by academic scholars. The article is an attempt to describe, contextualise and analyse the highlights of South African short filmmaking by focusing on t... see more