Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol14 Par: 0 (2004)  /  Article
ARTICLE
TITLE

F.I.J. van Rensburg (Redakteur). Afrikaans ? lewende taal van miljoene

SUMMARY

Hierdie publikasie is die resultaat van 'n projek begin deur die Vrydaggroep, 'naantal kenners wat hulle landswyd beywer vir studies oor Afrikaans binne dieveeltalige konteks van Suid-Afrika. Die redakteur was die projekleier. Die titelis afkomstig uit 'n hoofartikel met die Afrikaanse opskrif "Reg vir die toekoms"wat twee dae n? die verkiesing van 29 April 1994 in die London Times verskynhet. Daarin word Afrikaans beskryf as die "lewende taal van miljoene".

 Articles related

Arné Greyling,Elbie Adendorff    

OpsommingDie implementering van ’n veeltaligheidsbeleid in Suid-Afrika vereis dat die onderrig en leer van Afrikaans as tweede taal, met spesifieke fokus op die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwassenes (ook op universiteitsvlak), ... see more


Christo van Rensburg    

Den Besten se studies oor die invloed van Khoi op Afrikaans, oor ? tydperk van 25 jaar, het ? impetus gegee vir opvolgondersoeke oor temas waarvan hy in sy werk aanduidings gegee het. In hierdie studie word daar, in aansluiting by sy werk, aandag gegee a... see more


J. L. Coetser    

AbstractIn an archival document playwright N.P. van Wyk Louw recognizes the influence of the American philosopher Josiah Royce (I855-I916) on his choral drama, Die dieper reg. Louw specifically attends to the explanation of Royce's concept of loyalty to ... see more

Revista: Literator

J.C.M.D. Du Plessis    

Hierdie publikasie is die resultaat van 'n projek begin deur die Vrydaggroep, 'naantal kenners wat hulle landswyd beywer vir studies oor Afrikaans binne dieveeltalige konteks van Suid-Afrika. Die redakteur was die projekleier. Die titelis afkomstig uit '... see more

Revista: Lexikos

Susan Lotz,Alta Van Rensburg    

Online machine translation (MT) has empowered ordinary language users to have texts translated all by themselves. But are these users aware of the pitfalls? This article draws on a longitudinal study that explored the quality of output by online MT appli... see more