SUMMARY
Daar is in die onlangse paar dekades bloedweinig oor die Afrikaanse etimologiegepubliseer. Die "jongste" samevatting is Boshoff en Nienaber 1967; vergelykook ? naas 'n verskeidenheid voortreflike studies deur Scholtz, waaronderScholtz 1972 ?, Smith 1962 ('n versameling koerantartikels uit die laat negentiendertigerjare),Combrink 1969 en Franken 1953. Die mees resente bydrae totdie Afrikaanse etimologie kom uit 'n heel onverwagte oord, die Engelse leksikografie,met name Silva 1996, 'n bron wat ruim deur Etimologiewoordeboek vanAfrikaans benut word.