Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol14 Par: 0 (2004)  /  Article
ARTICLE
TITLE

J.D.U. Geldenhuys en E.E. Viljoen-Smook. New Business Dictionary/ Nuwe Sakewoordeboek

SUMMARY

Die New Business Dictionary / Nuwe Sakewoordeboek van Geldenhuys en Viljoen- Smook (hierna G en VS) kan tereg bestempel word nie net as 'n nuwe sakewoordeboek nie, maar ook as 'n nuwesakewoordeboek. Om dit te verklaar, moet die sakeagtergrond in ag geneem word waarteen hierdie nuutste aanvulling tot die Afrikaanse vakwoordeboekkorpus saamgestel is.

 Articles related

Marius Swart    

OpsommingSheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak, byvoorbeeld oor vuur (De Villiers 1982), die visuele (Scholtz 1991), religieuse inter... see more


Carla Marie Spies    

OpsommingIn hierdie artikel word ? empiriese studie onderneem waarin die bydrae van die bronteksouteur in die produksieproses van literêre vertaling bestudeer word. Om hierdie doel te bereik, word drie produksieprosesse van literêre vertalings, To hell w... see more


Arné Greyling,Elbie Adendorff    

OpsommingDie implementering van ’n veeltaligheidsbeleid in Suid-Afrika vereis dat die onderrig en leer van Afrikaans as tweede taal, met spesifieke fokus op die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwassenes (ook op universiteitsvlak), ... see more


Carmen Brewis    

OpsommingHierdie artikel is gegrond op ’n Meesterstudie wat die onderwerp was van ’n M-tesis in Tolkstudie. Die studie het spesifiek ’n bydrae gemaak tot die bestaande navorsing in Opvoedkundige tolking. Simultane (gesproke) opvoedkundige tolking het rel... see more


Joline Blignaut,Harold Lesch    

OpsommingKaaps is een van die oudste variëteite van Afrikaans wat sedert die sewentiende eeu aan die Kaap gepraat is en is vandag steeds die taal van die bruin werkersklas in die Kaapse Skiereiland. Alhoewel dit hoofsaaklik as ? gesproke variëteit gebrui... see more