Home  /  Lexikos  /  Núm: Vol17 Par: 0 (2007)  /  Article
ARTICLE
TITLE

'n Woord van AFRILEX/A Few Words from AFRILEX

SUMMARY

Dit is nogmaals 'n voorreg vir AFRILEX om met hierdie uitgawe van Lexikos vereenselwig te word ? enersyds oor die gehalte van die teoretiese werk en die verslag oor die aard en omvang van die praktiese leksikografie wat in hier-die uitgawe aangebied word maar andersyds veral ook oor die bestek van die bydraes en bydraers. AFRILEX is 'n vereniging vir Afrika maar ook vir leksi-kograwe van buite Afrika. En dit blyk uit hierdie uitgawe. Dit is goed om 'n verskeidenheid bydraes van buite Afrika in te sluit maar dit is ook belangrik dat bydraes vanuit Afrika nie beperk is tot Suid-Afrika nie. Veral verblydend is die toevoeging van 'n nuwe afdeling "Leksikofokus" met die klem in hierdie uitgawe op die werk deur die ALRI-projek in Zimbabwe. Ons hartlike dank aan elkeen wat in hierdie uitgawe van Lexikos help om AFRILEX se doelwitte en doelstellings te bereik.

 Articles related

Rufus H Gouws    

Vroeë woordeboeke is gekenmerk deur ’n tematiese ordening. Dit is eers later in die leksikografiese praktyk dat die alfabetiese ordening ’n dominante rol begin speel het, alhoewel die tematiese benadering steeds in bepaalde woordeboeksoorte gehandhaaf is... see more


Herman Beyer    

Die beplanning van ? monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersitu... see more


I.L. Vos    

Review of <b>P. Harteveld (Red.), L.G. de Stadler en D.C. Hauptfleisch (Medewerkers).</b> <i>Woordkeusegids: 'n Kerntesourus van Afrikaans.</i>

Revista: Lexikos

Rufus H. Gouws    

Opsomming: Na 'n kort bespreking van aanleerderwoordeboeke en vakwoordeboeke word die fokus verskuif na vakwoordeboeke vir aanleerders. Die aanleerders wat hier ter sprake kom, kan aanleerders van 'n taal en/of aanleerders van 'n vakgebied wees. Albei hi... see more

Revista: Lexikos

Willem Botha    

Opsomming: Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (voortaan WAT) het vanaf die negende deel wegbeweeg van 'n meer ensiklopediese aanbod van inligting. Hiervoor het die woordeboek heelwat lof van teoretici ontvang. Die mening is egter ook uitgespreek dat ... see more

Revista: Lexikos