ARTICLE
TITLE

Moderne diskoerse in die teologie vandag

SUMMARY

AbstractIn hierdie artikel word aandag gevra vir enkele moderne diskoerse in die teologie vandag. Volgens die outeur staan die vrae oor God, Jesus, die mens en die aarde in die sentrum van belangstelling en oorheers dit in ’n groot mate die teologiese debat. Die opkoms van die moderne aggressiewe ateïsme, die wetenskaplike navorsing oor die historiese Jesus, die groeiende vrae oor die mens en die menslike samelewing, asook die dreigende ekologiese krisis op aarde, sorg vir nuwe debatte van ongekende omvang. Die outeur bespreek hierdie debatte oorsigtelik, met kritiek waar nodig, en sluit af met enkele rigtingwysers van wat hy as ‘goeie teologie’ verstaan.In this article attention is paid to some modern discourses in theology today. According to the author the questions about God, Jesus, man and the earth are in the centre of interest and to a large extent dominate the theological debate. The rise of modern aggressive atheism, the scientific research on the historic Jesus, the growing questions about man and human society as well as the threatening ecological crisis on earth, provide new discourses of unparalleled magnitude. The author provides a broad summary of these discourses, with criticism where necessary, and concludes with some indicators of his view what can be called ‘good theology’.

 Articles related

Jan H. (Amie) van Wyk    

AbstractHierdie artikel is ’n poging om aan te toon dat daar ’n groot leemte bestaan in die wyse waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit ’n sentrale tema soos die koninkryk van God óf volkome geïgnoreer... see more


Fika J. van Rensburg    

AbstractThe time-orientedness of the Bible, and reading the Bible ethically: response to the article by Gerrie Snyman The Editorial Board of “In die Skriflig” has requested Prof. Fika J. van Rensburg to respond to the article by Prof. Gerrie Snyman (“... see more


J.H. van Wyk    

AbstractIn hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n... see more


Sophia van Helden    

AbstractIn hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindi... see more


B. J. van der Walt    

AbstractHierdie inleidende, oorsigtelike artikel is die derde in ’n reeks van drie in hierdie tydskrif. Die kort trilogie beoog om die grondleggers van ’n Christelike filosofie, naamlik D.H.Th. Vollenhoven (1892–1978), H.G. Stoker (1899–1993) en H. Dooye... see more