SUMMARY
AbstractThe development of the theory "An anthropological nursing science: Nursing accompaniment theory" was strongly influenced by the existential-phenomenological and personological world and life view of Western-European philosophers of the nineteenth and twentieth century, as well as by developments in the fields of philosophical anthropology and fundamental agogics in South Africa during the seventies. OpsommingDie ontwikkeling van die teorie "'n Antropologiese verpleegkundige: Verpleegbegeleidingsteorie" word sterk be'invloed deur die eksistensie-fenomenologiese en personologiese wereld- en lewensbeskouing van Wes-Europese wysgere van die negentiende en twintigste eeu, asook ontwikkelinge in Suid-Afrika gedurende die sewentigs op terreine van die wysgerige antropologie en fundamentele agogie.*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.