ARTICLE
TITLE

Die leer van Calvyn oor die sekerheid van die geloof

SUMMARY

AbstractDie Reformasie van die sestiende eeu het ten diepste ’n religieuse oorsprong gehad. Dit is uit die diepgevoelde behoefte aan sekerheid van die heil gebore. Baie duidelik spreek dit in die Belydenisskrifte wat die gees van die Hervorming adem. Vergelyk bv. antwoorde 1, 21, 26, 28, 32, 39, 44, 52, 54 en so meer van die Heidelbergse Kategismus. Daar word dan veral ook gevra na hierdie sekerheid vir die persoonlike lewe. S. van der Linde se aanvoeling is dat die Reformasie se kosbaarste bydrae die feit is dat die geloof "herontdek” is en dat die stryd vir die waarheid van God met die slagspreuk gevoer is: Sola fide!

 Articles related

Jan H. (Amie) van Wyk    

AbstractHierdie artikel is ’n poging om aan te toon dat daar ’n groot leemte bestaan in die wyse waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit ’n sentrale tema soos die koninkryk van God óf volkome geïgnoreer... see more


Fika J. van Rensburg    

AbstractThe time-orientedness of the Bible, and reading the Bible ethically: response to the article by Gerrie Snyman The Editorial Board of “In die Skriflig” has requested Prof. Fika J. van Rensburg to respond to the article by Prof. Gerrie Snyman (“... see more


J.H. van Wyk    

AbstractIn hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n... see more


J.H. van Wyk    

AbstractIn hierdie artikel word aandag gevra vir enkele moderne diskoerse in die teologie vandag. Volgens die outeur staan die vrae oor God, Jesus, die mens en die aarde in die sentrum van belangstelling en oorheers dit in ’n groot mate die teologiese de... see more


Sophia van Helden    

AbstractIn hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindi... see more