ARTICLE
TITLE

Heengaan Dr. K. S. v. W. De Vries

SUMMARY

AbstractDie heengaan van Dr. K. S. v. W. de Vries aan ’n koronêre trombose op 10 Oktober was nie alleen onverwags nie, maar ’n slag wat ’n plek leeglaat wat na die mens gesproke nie weer gevul sal kan word nie. 0ns innige deelneming en meegevoel gaan uit na sy moeder, eggenote, kinders, kleinkinders en familie, ds. Kotie de Jager en die kerk van Pretoria-Oos, in besonder die groot getal bejaardes wat in die onderneminge van die Geref. Stigting in besonder na horn opgesien het as hulle weldoener, biegvader, vertrooster, raadsman en predikant.

 Articles related

Jan H. (Amie) van Wyk    

AbstractHierdie artikel is ’n poging om aan te toon dat daar ’n groot leemte bestaan in die wyse waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit ’n sentrale tema soos die koninkryk van God óf volkome geïgnoreer... see more


Fika J. van Rensburg    

AbstractThe time-orientedness of the Bible, and reading the Bible ethically: response to the article by Gerrie Snyman The Editorial Board of “In die Skriflig” has requested Prof. Fika J. van Rensburg to respond to the article by Prof. Gerrie Snyman (“... see more


J.H. van Wyk    

AbstractIn hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n... see more


J.H. van Wyk    

AbstractIn hierdie artikel word aandag gevra vir enkele moderne diskoerse in die teologie vandag. Volgens die outeur staan die vrae oor God, Jesus, die mens en die aarde in die sentrum van belangstelling en oorheers dit in ’n groot mate die teologiese de... see more


Sophia van Helden    

AbstractIn hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindi... see more