Home  /  Per Linguam  /  Vol: 9 Núm: 1 Par: 0 (1993)  /  Article
ARTICLE
TITLE

Rekenaargesteunde onderrig (RGO) indie Departement Grieks aan die UOVS: Die moonthkhede vanRGO in Grieksonderrig

SUMMARY

In hierdie artikel word besin oor die vraag of RGO inderdaad in die onderrig van Grieks moontlik is en word aangedui hoe bekende RGO-tegnieke soos die opbou van databanke en itemgenerering werkbaar gemaak kan word in die rekenarisering van die ondem'g van Grieks. Die gebruik van SPINX 2000 ('n program wat aan die UOVS ontwikkel is) word ook bespreek.In this article the reasons are discussed why CAE in Greek is indeed possible. The ways in which well-known techniques in CAE, e.g. the processing of data and the generating of items, can be applied, are discussed, as well as the use of SPINX 2000, a program develped at UOFS.

 Articles related